Kim Basinger

Kim Basinger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Basinger in 1990 by die 62ste Oscar-toekenningsaand.

Geboortenaam Kimila Ann Basinger
Geboorte 8 Desember 1953 (1953-12-08)
Aktiewe jare 1971-tans

Kimila Ann "Kim" Basinger (IFA: ˈbeɪsɪŋər, dikwels verkeerd uitgespreek as ˈbæsɪndʒər; gebore op 8 Desember 1953)[1] is ’n Amerikaanse aktrise en voormalige model wat in 38 rolprente te sien was.

  1. Parish, James Robert (24 Augustus 2007). The Hollywood Book of Extravagance: The Totally Infamous, Mostly Disastrous, and Always Compelling Excesses of America's Film and TV Idols. John Wiley & Sons. p. 66. ISBN 978-0-470-05205-1. Besoek op 11 Augustus 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search